Sunday, 31 July 2011

SAN AMBROSO BUTCHERY



Phase Two
BUTCHERY


ORGANICALLY MANAGED FARMLAND,  LIVESTOCK AND PRODUCTS


Benefits:
·        No manufactured fertilizers, pesticides or  plant growth hormones
·        Free Range products are healthier
·        Recycling and green living benefit the environment
·        Small farms can compete with and have similar prices than larger farms
·        Quality of meat and eggs is superb, due to the fact that animals can move freely, and are fed healthy food


TAKE TURNING OFF LAGOON ROAD KNYSNA TO SIMOLA GOLF COURSE/HOTEL.  FOLLOW THE ROAD TO THE HOTEL.  AT T/JUNCTION TURN RIGHT ONTO GRAVEL ROAD, THEN IMMEDIATELY LEFT TO GOUNA (sign).  FOLLOW ROAD OVER GOUNA RIVER, UP PASS TO TOP.  CONTINUE 1km TO SAN AMBROSO CHURCH/BUTCHERY/TEA GARDEN (on left)

                                                Google: Fascinating GOUNA
                                             http://www.visitknysna.co.za/



Products
Beef/Pork/Chicken/Geese/Turkey/Guinea Fowl  (free range)
Mince and Sausages (beef and pork)
Eggs (chicken and guinea fowl)
Jams
Cheese
Fresh Farm Bread  (Saturdays and Sundays only)

Contact Person   (for any orders or specific preferences): 

Rayno  082 495 7953  (Butchery)
Mariana 076 857 5558  (Mamma Mia Tea Garden)
We deliver as well!!!



Friday, 22 July 2011

Julie 2011

                                                       Fase Een
                                                                  

Saint Ambrogio word huidig San Ambroso genoem as gevolg van 'n kerksplaat met 'n foto gedateer 1920, waarop die naam daarvolgens verander is.

                                                      
Die Grassi, Sciocatti, Fardini, Rabolini,  Mangiagalli, Tome en ander Italianer families land in 1881 in die Kaap, en word per skip (SS Natal) na Knysna vervoer.  Die San Ambroso kerk word in 1891 opgerig op die gemeenskaplike grond te Gouna. 

In 2006 bekom Rayno Sciocatti die grond, en begin hy om die kerk te restoureer.  Met behulp van ou dokumentasie en foto's, slaag hy daarin om die kerk tot sy oorspronklike vorm te restoureer.  Vandag word dit bedryf as 'n besienswaardigheid, as 'n lokaal vir troues en ander klein funksies,
asook vir die onderrig van studente in geskiedkundige herkoms.  Rayno is baie betrokke by die hele proses, en dien dikwels as mentor vir studente wat Italiaanse Geskiedenis as vak neem.
Vandag word die plaas bedryf met :
  1. Fase Een  :  Restourasie van die kerk
  2. Fase Twee  :  Produksie  en verkoop van organiese produkte vanuit die slaghuis op die perseel 
  3. Fase Drie  :  La Gracia  Tea Garden
  4. Fase Vier  :  Inrig van die perseel vir troues en funksies
  5. Fase Vyf  :  Bedryf van gastehuis met die oog op plaasvakansies vir families
  6. Fase Ses  :  GIG vir Musiekaande 
  7. Fase Sewe  :  Kunswerkswinkels    

Friday, 15 July 2011

Watch this Space ! ! !

SAN AMBROSO 1891

Ek is besig om die 'site' met die oorspronklike SAN AMBROSO kerk (1891) op te knap en in te rig vir toekomstige funksies, troues, pieknieks en 'High Tea's' - of wat ookal jy wil hĂȘ, ek daar vir jou moet doen.

Dit is baie opwindend, aangesien die kerk een van die besienswaardighede in en om Knysna is, en ook omdat dit op Knysna se roetekaart aangedui word.  Dit word reeds daagliks deur toeriste besoek.


Die eienaar, Rayno Sciocatti, is 'n direkte afstammeling van die Sciocatti familie wat hier aangeland het om met 'n sywurmboerdery te begin, soos vertel deur Daleen Matthee in haar boek 'Moerbeibos'.

Johnny Clegg het ook in sy program op TV 'n onderhoud met Rayno (plus 'n insetsel oor die geskiedenis van die Italianers, en die SAN AMBROSO kerk) gevoer.

Ek sal julle op hoogte hou van die vordering, asook van al die aktiwiteite wat gaan volg.  As alles volgens plan verloop, sal die opening DV in Oktober 2011 plaasvind